Episodes

Monday Apr 06, 2020
W@W Kids - SPESIALE GESKENK...
Monday Apr 06, 2020
Monday Apr 06, 2020
Was jou hande... Bemoediging vir groot en klein gedurende krisistye. Inspirasie vir 2-10 jariges! Gebruik die werkskaarte vir praktiese applikasie.
"Moenie bang wees nie. Ek is by jou. Moenie bekommerd wees nie. Ek is jou God. Ek versterk jou. Ek help jou. Ek hou jou vas. Met my hande red Ek jou (Jesaja 41:10).
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!