Episodes

Friday Jun 01, 2018
W@W Kids WRAP 02 - Jesus is altyd by ons!
Friday Jun 01, 2018
Friday Jun 01, 2018
Jesus is by ons – orals waar ons gaan! Daarom kan ons dapper en sterk wees!
Joshua 1:9 (DB): "Onthou, dit is Ek self wat jou hierdie opdrag gee: Wees sterk en vertrou My met alles in jou! Moenie vir iets of iemand skrik of bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou waar jy ook al gaan".
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!