Episodes

Wednesday May 01, 2019
W@W Kids WRAP 14 – Lewende hoop...
Wednesday May 01, 2019
Wednesday May 01, 2019
Jesus leef! Hy het Satan, sonde en die dood oorwin. In Hom vind ons
verlossing, liede, hoop, vrede, geluk en ewige lewe!
1 Petrus 1:3 (NV): “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop...”
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!