Episodes

Monday Jun 03, 2019
W@W Kids WRAP 15 – Die belangrikste is: LIEFDE!
Monday Jun 03, 2019
Monday Jun 03, 2019
Daar is drie dinge wat ons op koers hou: ‘n Verhouding met ons Hemelse Vader; Hoop en die wete dat die Here die beste en mooiste plan vir ons lewens het; en Liefde!
1 Korintiërs 13:13 (NV): “En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!”
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!