Episodes

Wednesday Mar 04, 2020
W@W Kids WRAP 25 – Gelyke paaie...
Wednesday Mar 04, 2020
Wednesday Mar 04, 2020
Maak nie saak hoe besig, lekker of moeilik ons lewens is nie, kom ons stel Liewe Jesus altyd eerste. Kom ons leef volgens wat vir Hom belangrik is.
Matteus 6:33 (DB): “Stel God se koninkryk eerste. Doen net daardie dinge wat vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg... Leef vandag voluit vir God!”
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!