Episodes
Tuesday Aug 04, 2020
W@W Kids WRAP 30 – Behou die goeie!
Tuesday Aug 04, 2020
Tuesday Aug 04, 2020
Kom ons ondersoek ons harte hierdie maand. Vra jouself die volgende 4 vrae:
- Wat was/is vir jou die slegte gedurende ‘lockdown’?
- Wat was/is vir jou die lekkerste gedurende ‘lockdown’?
- Wat sal jy graag wil vergeet van hierdie tyd?
- Wat sal jy graag wil hê moet ons as ‘n gesin behou na COVID – wanneer ons weer in ons ‘nuwe normaal’ leef?
Kom ons leer uit ons antwoorde en besluit om die goeie uit hierdie seisoen te behou. Kom ons vra Jesus om ons te help. Hy is aan ons kant!
Filippense 4:6 (NLV): “Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen”.
Version: 20241125
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.