Episodes

Tuesday Sep 01, 2020
W@W Kids WRAP 31 – Liewe Jesus se uitnodiging...
Tuesday Sep 01, 2020
Tuesday Sep 01, 2020
Kom ons raak stil en weet dat Jesus ons uitnooi om na Hom toe te kom met ALLES (elke aspek) van ons lewens. Dis amper soos om op Sy skoot te sit en vir Hom alles te vertel wat vir ons lekker en sleg is! Hy is ALTYD by ons. So kom ons luister mooi, na alles wat Hy ons leer en volg Sy leiding, elke sekonde van elke dag!
Matteus 19:14 (NLV): “Maar Jesus se reaksie was: “Laat staan die kindertjies. Moenie hulle keer om na My toe te kom nie, want God se koninkryk is juis bedoel vir almal wat soos hulle is.”
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!