Episodes

Thursday Jul 14, 2022
W@W Kids WRAP 49 – Die Swaard van die Gees
Thursday Jul 14, 2022
Thursday Jul 14, 2022
Die swaard van die Gees is die Woord van God. Dit is 'n kragtige wapen, want dit help ons om te veg teen versoekings en om vas te staan teen die leuens van die vyand. God se Woord is die enigste waarheid waarop ons kan staatmaak, en hierdie WAARHEID sal ons vrymaak en ons help om volgens Sy wil te lewe.
“En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God...” (Efesiërs 6:17)
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!